Die Pretoriase hooggeregshof het vandag verlof tot appèl toegestaan teen die uitspraak van Regter Cynthia Pretorius in die saak van BCVO e.a. vs Onderwysminister en ander. In hierdie saak het die applikante, insluitende tuisskoler Tina van Deventer, die hof gevra om: 1. 'n Verklarende bevel te gee dat die nasionale kurrikulum nie afdwingbaar is op privaatskole of tuisonderwys nie. (By implikasie moet sy ook verklaar dat die nie op openbare skole...
6469 Hits
Die VF+ het onlangs gerapporteer dat die Departement van Kommunikasiewetenskappe aan UNISA van plan is om ‘n voorstel by die universiteit se Senaat in te dien om alle kursusse van hierdie departement vanaf 2012 slegs in Engels aan te bied. By Universiteit Stellenbosch heers daar al jare 'n stryd oor die uitfasering van Afrikaans by daardie universiteit. Vandag word gerapporteer dat die Minister vir hoer onderwys beplan om die aanleer van...
7920 Hits
Legal & Research
Centres
Support
Curriculums
Has no content to show!