Die oggend van 8 Maart het die verteenwoordiger van die minister van onderwys die betoog van departement van onderwys voorgedra vir 'n bietjie meer as 'n uur. Daarna het het die advokaar van die BCVO repliek gelewer oop die betoog van die departement van onderwys. Die advokaat het ongeveer teen 14h30 sy repliek voltooi. Dit was die einde van die hofsaak. Die regter het onderneem om teen die einde van die...
Die jammer deel van Dag 1 is dat die advokate versoek het dat almal onder 18 die hof verlaat. ‘n Paar klein seuntjies het bietjie gewoel. Ek het self niks opgemerk nie, want hulle het agter my gesit. Die regter het dit egter steurend gevind, wat mens kan verstaan, want dit verg volkome konsentrasie om die komplekse argumente te volg. Verder het sommige kinders, ten spyte van ons versoek op hierdie...
Legal & Research
Centres
Support
Curriculums
Sunrise readers: From pre-reading ...
Parents and educators - these popular reading books with an ...
Clowder Bookstore for Homeschool ...
Explore The Clowder Bookstore. Our primary focus is on ...
Has no content to show!