Is 'n gestandariseerde kurriklulum in belang van studente?
'n Goeie opvoedkundige stelsel is 'n stelsel wat goed presteer in gestandariseerde toetse. As 'n opvoedkundige stelsel goed presteer, moet alle leerling dieselfde korrekte antwoorde gee op dieselfde vrae. As al die studente dieselfde antwoorde gee, moet al die studente dieselfde dinge leer. As alle studente dieselde dinge moet leer, dan moet alle studente dieselde gestandariseerde kurriklulum gebruik.
Alle mense is uniek en verskil. 'n Opvoedkundige stelse wat die beste aan mense se behoeftes voldoen is 'n opvoedkundige stelsel wat aan elke student leer wat aan sy unieke behoeftes aanspreek. So 'n stelsel vereis 'n gedifferensieerde kurrikulum.
'n Opvoedkundige stelsel is daar om mense op te voed.
'n Opvoedkunidige stelsel wat goed presteer is dus nie in die belang van studente nie.
Sien die volledige filosofiese argumente hier.
Events
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Impaq: Homeschool & Online ...
Impaq: The leading homeschooling curriculum provider in South ...
GED through Learnalot - Grade 12 ...
Why enrol with Learnalot? With Learnalot, you have the flexibility ...
Cambridge & International ...
As of 1 January 2025, Macmillan Education is the sole agent ...
Has no content to show!
Comments