Homeschool Support Groups
Tuisskool ondersteuningsgroep vir die Suid-Kaap
Bly op hoogste met die aktiwiteite van hierdie groep deur by hulle Facebook bladsy te besoek by https://www.facebook.com/groups/483919345045866/
Hulle bedryf ook 'n poslys. Om aan te sluit by die poslys, stuur 'n epos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Oudshoorn ondersteuningsgroep
Ons is 'n klompie tuisonderrig ouers watVrydag in Oudtshoorn bymekaar kom om 'n ondersteuningsgroep te vorm. Die doel daarvan is om aan mammas en pappas wat betrokke is by die tuis onderrig van hul kinders 'n kans te gee om met mekaar te deel en gesels oor wat hul vreugdes en vrese is. Die doel is ook om ons kinders bloot te stel aan verskillende uitstappies as 'n groep en sodoende spesiale pakkette te kan beding. Die betrokkenheid is vrywillig en soos nodig.
Almal in Oudtshoorn en omgewing is welkom! Die groep is tweetalig dus is ons Engelse gesinne ook welkom om in te skakel! Stuur 'n boodskap aan die private ondersteunings groep poslys om hulle te kontak.
Gardenroute support group
Join their Facebook group: https://www.facebook.com/
Mosselbay support group
Eden Educational services
Athletics
Jannie Nel: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
British International Distance ...
We offer children in South Africa the opportunity to begin their ...
Has no content to show!