
Die hoofsaak oor die afdwingbaarheid van die Nasionale Kurrikulum het goeie media dekking gekry. Pretoria News het 'n artikel geplaas met die opskrif "School, minister locked in policy law". Die artikel gee 'n deeglike uiteensetting van die argument dat die kurrikulum beleid is, en nie wet nie, en daarom nie afdwingbaar is nie. Die argumente van die ander kant, wat oorwegend pragmaties van aard was, is ook uiteengesit Alet Rademeyer van...