Tuisskolers sal onthou dat Tina van Deventer, tuisskoolma van Pretoria en lid van die Pestalozzi Trust, al etlike jare lank saam met die BCVO en die CVO Skool Pretoria, betrokke is by ‘n hofsaak teen die Minister van Onderwys. Hierdie saak kom uiteindelik voor die hof. Die uiteindelike doel van die hofsaak is om die minister te verhoed om die staatskurrikulum op private skole en tuisonderwys af te dwing. GRONDWETLIKE BEPALINGS...
10554 Hits
Onder die publiek heers die algemene mening dat 'n kwalifikasie by 'n universiteit 'n jongmens se kans om 'n goeie werk te kry dramaties verhoog. As gevolg van hierdie mening neem die aantal studente wat inskryf by Suid-Afrikaanse universiteite jaarliks toe. Baie ouers offer baie geld en tyd op om hulle kinders die geleentheid te gun om universiteit by te woon Dis nie slegs in Suid-Afrika wat hierdie mening heers nie....
9739 Hits
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Solutions for ALL - Coding and ...
Solutions for allCoding and RoboticsFoundation Phase Workbooks and ...
Has no content to show!