Verlede week is prof. Asmal, voormalige minister van onderwys oorlede. Van alle kante is daar hulde gebring aan hom. Deur sommige word hy beskryf as : “He was a towering intellectual, great champion of human rights and unswerving in his commitment to the liberation of South Africa.” Baie kan egter nie hierdie entoesiasme oor prof. Asmal deel nie. In 2001 maak die minister van onderwys, prof. Kader Asmal die volgende uitspraak...
7777 Hits
Solidariteit Helpende Hand het onlangs ’n verslag uitgebring oor die Afrikaanse gesin met die titel “’n Foto van die Afrikaanse gesin”. Hierdie verslag bespreek die toestand van die Afrikaanse gesin van vandag. Die verslag van Helpende Hand skets ’n donker prentjie oor die toestand van die Afrikaanse gesin en stel ’n oefenprogram voor waarmee gesinne weer herstel kan word. Die verslag laat egter na om een van die mees heilsaamste gesondheidmiddels...
8667 Hits
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Learn, code and create with Ubbu
Introducing ubbu!An Adventure of Code and Play! Learn, Code ...
Solutions for ALL - Coding and ...
Solutions for allCoding and RoboticsFoundation Phase Workbooks and ...
Has no content to show!