Daar is konsensus dat die standaard van onderwys in Suid-Afrika veel te wense oorlaat, soos onlangs bevestig deur prof. Jonathen Jansen. Hierdie swak prestasie kan nie toegeskryf word aan ’n tekort aan geld nie. As ’n persentasie van Bruto Binnelandse Produk spandeer Suid-Afrika 5.4% aan onderwys, terwyl die gemiddeld van die wêreld 4.7% is. Al hierdie geld wat aan onderwys gespandeer word kom uit die belastingbetaler en die ouers se sak....
8569 Hits
(English below) Die Pestalozzi Trust het navrae van sy lede ontvang oor die vraag in verband met tuisonderwys op die sensusvorm. Die vraag is: “Moet ‘n mens sê jy tuisskool of nie?” Die Pestalozzi Trust beveel aan dat tuisskoolouers eerlik moet invul dat hulle tuisonderwys doen, en wel om die volgende redes:1) Dit kan nie tot vervolging lei nie. Die inligting is vertroulik en mag nie aan enige ander organisasies bekend...
6572 Hits
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Has no content to show!