Dit lyk of die toestand van die moderne gesin toenemend aandag in die media ontvang. In Mei 2011 het Solidariteit Helpende Hand ‘n verslag vrygestel oor die Afrikaanse gesin. In April 2011 het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings (SAIR) ’n verslag vrygestel oor die risiko’s wat jongmense loop wat opgroei in ’n land waar dit ’n voorreg is om groot te word in ’n gesin met twee ouers. Een van die...
12661 Hits
Op die kalender van die www.tuisskolers.org webwerf is daar ’n kennisgewing van ’n publieke vergadering oor tuisonderwys deur die Gauteng Departement van Onderwys. Volgens die kennisgewing is die vergadering met die Gauteng Onderwysdepartement se afdeling vir Tuisonderrig in Pretoria met die Direkteur van Tuisonderrig, me. Sakiena Beg en die amptenaar vir die Pretoria area, me. Carol Motshwane. Die Vereniging vir Tuisonderwys skryf gereeld briewe aan die nasionale en provinsiale onderwysdepartemente om...
8927 Hits