Aan die begin van die jaar moet Christen ouers weer besluit oor die plek waar hulle kinders onderwys gaan ontvang. In Suid-Afrika kies die meeste Christen ouers om hulle kinders na staatskole te stuur. Slegs ‘n minderheid kies vir tuisonderwys of Christelike privaatskole. Daar word algemeen erken dat daar probleme is met staatsonderwys. Die kurrikulum is daarop gerig om die intergeloof godsdiens oor te dra. Die akademiese standaarde van staatskole laat...
6655 Hits
'n Tuisskool ma rapporteer die volgende op 19 Desember : "Het vandag by die tolhek 'n Citizen ontvang. In 'n bylaag van vandag se koerant vind ek toe 'n artikel - "Be aware of illegal schools - GDE" Hier is 'n oproep vir die aanmeld van onwettige skole - hulle vra selfs dat die publiek die polisie sal skakel as hulle vermoed 'n skool is onwettig." Leendert van Oostrum lewer hierop...
8283 Hits