Die Pestalozzi Trust het 2014 begin met ‘n publikasie getiteld : “Onweerswolke dreig vir tuisonderwys”. Hierdie artikel beskryf die ontwikkeling van toenemende samewerking tussen drie partye wat op die lange duur tuisonderwys drasties sal inperk. Die drie partye is die staat, onderwysvakbonde en institusionele beleggers. Heelwat het hierdie jaar gebeur wat bevestig dat die bekommernisse van die Pestalozzi Trust geldig is, insluitende die beoogde drakoniese regulasies oor tuisonderwys van die Departement...
7512 Hits
Leendert van Oostrum skryf in die Desember 2013 nuusbrief van die Pestalozzi Trust ’n artikel met die titel : “Onweerswolke dreig vir tuisonderwys”. Hiervolgens het die fenomenale groei van tuisonderwys in Suid-Afrika oor die laaste 20 jaar die aandag getrek van die staat, vakbonde en groot beleggers. Dit lyk of hierdie partye begin saamwerk om meer beheer oor tuisonderwys te kry. As ouers niks doen nie, en hierdie samewerking slaag, sal...
Copyright
© Association for Homeschooling
11792 Hits
Events
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
LEARNING TO READ EASY WITH THE ...
Parents and educators – these popular reading books with ...
Sunrise readers: From pre-reading ...
Parents and educators - these popular reading books with an ...
Has no content to show!