
Verskeie berigte het onlangs bevestig dat tuisonderrig toenemend gewild word in Suid-Afrika, asook in die res van die wêreld. Volgens aanduidings kan daar oor enkele jare dalk soveel as 360 000 tuisleerders in Suid-Afrika wees. In Die Burger van 23 April verskyn ’n artikel met die titel "Tuisonderrig al hoe gewilder". Vanuit die VSA word berig dat die aantal tuisleerders 75% gegroei het oor die afgelope 14 jaar. In 2011...