Ouers wat tuisonderwys gee word dikwels gekonfronteer met die vraag hoe hulle in staat is om al die “moeilike” hoërskool vakke baas te raak en hulle kinders te help om dit te bemeester. Die argument dat dit onmoontlik is vir ouers om die hoërskool vakke aan te bied is soms ’n rede waarom tuisonderwys afgekeur of verbied word. In Swede is daar onlangs nuwe wetgewing ingevoer wat tuisonderwys verbied in daardie...
9100 Hits
In Maart 2011 het Umalusi, die agentskap verantwoordelik vir kwaliteit van matriek in Suid-Afrika, die Nasionale Senior Sertifikaat vir Volwassenes (NSSV) kwalifikasie voorgelê aan die minister van hoër onderwys. Dit is een stap in ’n lang moeisame pad wat nog gestap moet word. Meer inligting hieroor kan gelees word op die webwerf van Umalusi. Die ontwikkeling van hierdie kwalifikasie is in 2008 begin deur ’n vorige minister van onderwys, Naledi Pandor,...
18791 Hits
Events
Has no connect to show!