fbpx
Font size: +
2 minutes reading time (309 words)

Filmbedryf neem kennis van tuisonderrig

Dis was opvallend oor die laaste maande dat tuisonderwys voorgekom het in ’n verskeidenheid gewilde films. Van hierdie films het ook onlangs toekennings ontvang.

Dolphin Tale is ’n 3D film van Warner Bros. en is gebaseer op ’n ware verhaal van ’n beseerde dolfyn wat gered en in ’n akwarium gerehabiliteer is. Twee van die hoofkarakters is kinders. Hazel Clay is die dogter van die persoon wat die akwarium bedryf en is ’n tuisleerder. Sawyer is die seun wat oorspronklik op die dolfyn afgekom het en ‘n belangrike rol speel in die rehabilitasie van die dolfyn. Omdat hy swak presteer  op skool, moes hy die vakansie deurbring in ’n somerskool. Toe hy egter betrokke raak by die rehabilitasie van die dolfyn en ’n intense belangstelling toon in die dolfyn, besluit sy ma om hom uit die somerskool te haal, sodat hy sy belangstellings kan uitleef.

Courageous is ’n film van Sherwood Pictures (’n bediening van die Sherwoord Baptists Church) wat handel oor vier mans wat ’n onderneming maak om hulleself toe te wei aan hulle gesin en leiding te gee om hulle na God te lei. Een van die mans, Martinez, is ’n tuisskoolvader. Hierdie film het rekordverkope gehad in die VSA en het in hierdie week die Jubilee Toekenning ontvang by die San Antonio Onafhanklike Christelike filmfees. Daar was 2100 deelnemers aan hierdie fees. Ook in Suid-Afrika trek hierdie film vol sale in filmteaters.

Indoctrination Movie is ’n dokumentere film wat vervaardig is deur Colin Gunn. Colin Gunn en sy gesin doen tuisonderrig. In die film reis hy en sy gesin met ’n geel skoolbus deur die VSA en doen onderhoude met ouers, onderwysers, leerlinge en administrateurs om ’n beeld te vorm van die toestand waarin openbare skole in die VSA verkeer.  Hierdie film het die toekenning ontvang van die beste dokumentere films by die San Antonio filmfees.

×
Stay Informed

When you subscribe to the blog, we will send you an e-mail when there are new updates on the site so you wouldn't miss them.

Homeschooling suppliers care
Meeting of Gauteng Department of Education and Hom...

Related Posts

 

Comments 3

Bouwe van der Eems on Monday, 05 March 2012 21:53

Opmerking van leser : "Nog 'n film om by te voeg is "Nim's Island". Die storie van 'n jong Meisie, Nim, en haar pa wat alleen om 'n 'geheime' eiland bly. Sy word ge'tuisskool' of eerder "Island-schooled". Haar vriende is die eiland diere. Die film se hoofkarakter is 'n Skrywer van avontuur verhale wat eintlik 'n klomp fobies het en glad nie is soos die karakter (met dieselfde naam) in haar boeke nie. Sy gryp in wanneer Nim se pa op see wegraak, maar moet juis in die proses al haar fobies oorkom."

Opmerking van leser : "Nog 'n film om by te voeg is "Nim's Island". Die storie van 'n jong Meisie, Nim, en haar pa wat alleen om 'n 'geheime' eiland bly. Sy word ge'tuisskool' of eerder "Island-schooled". Haar vriende is die eiland diere. Die film se hoofkarakter is 'n Skrywer van avontuur verhale wat eintlik 'n klomp fobies het en glad nie is soos die karakter (met dieselfde naam) in haar boeke nie. Sy gryp in wanneer Nim se pa op see wegraak, maar moet juis in die proses al haar fobies oorkom."
Shaun Green on Friday, 09 March 2012 14:01

Another recent movie about a Homeschooler is "Soul Surfer" http://www.imdb.com/title/tt1596346/

Another recent movie about a Homeschooler is "Soul Surfer" http://www.imdb.com/title/tt1596346/
Bouwe van der Eems (website) on Wednesday, 10 September 2014 19:59

Dolphin Tale 2 kom binnekort uit. Kyk voorskou by http://goo.gl/N9wQ2L

Dolphin Tale 2 kom binnekort uit. Kyk voorskou by http://goo.gl/N9wQ2L
Already Registered? Login Here
Guest
Tuesday, 19 March 2024

Events

Has no connect to show!

Legal & Research

Research on Home Education

Research on home education consistently proves that home learners

+ View

Homeschooling and the law

Home schooling was recognized in 1996 in the SA Schools Act.

+ View

History of homeschooling in SA

History of home education in South Africa (Wikipedia article)

+ View

Centres

Learning centre overview

Homeschool, micro-school, learning centre, unregistered private

+ View

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Find a learning centre

There are various ways to find learning centres. Since there is

+ View

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Support

Homeschool Family blogs

Blogs by homeschooling families that share their experiences and ...

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Support Groups

Forums where parents and learners discuss issues with each other and ...

Assessment Tools

Homeschoolers make use of a variety of formal and informal ...

Curriculums

Welcome / Welkom

SAHomeschoolers.Org is an independent website that promotes home ...

Q & A

Most
  • Prev
  • Curriculums & Resources