Leendert was 'n vryheidsvegter in die ware sin van die woord. Baie wat hulleself beskou as vryheidsvegters gebruik geweld om die vryheid vir hulself te verwerf om ander te onderdruk. 'n Ware vryheidsvegter offer homself egter op om vir ander vryheid te verwerf. Leendert het sy lewe toegewy aan die vryheid van ouers om tuisonderwys te kan gee. Sy nalatenskap is dat daar 'n veilige ruimte is waarbinne tienduisende gesinne met...
6791 Hits
In ʼn tyd waar jeugwerkloosheid in Suid Afrika ʼn verstommende 55% bereik het en dit selfs internasionaal ʼn krisis met ʼn geraamde 30% is, is die strewe om ons kinders by te staan sodat hul vir die arbeidsmark gereed is, sekerlik die grootste enkele uitdaging waarmee ons as ouers ooit mee te doen sal hê. As mens hier byvoeg dat ʼn enkele jaar wat ʼn kind die ‘verkeerde’ kursus op universiteit...
4180 Hits
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Solutions for ALL - Coding and ...
Solutions for allCoding and RoboticsFoundation Phase Workbooks and ...
LEARNING TO READ EASY WITH THE ...
Parents and educators – these popular reading books are ...
Ginini Training Institute
Ginini Academy is an EdTech home education content provider ...
Has no content to show!