
In die Tygerburger van 8 Augustus het die Wes-Kaapse Department van Onderwys ’n kennisgewing geplaas met die titel “Ken die feite oor tuisonderrig”. In die kennisgewing word onder andere beweer dat ouers vir hulle kinders moet goedkeuring kry alvorens hulle met tuisonderwys begin, dat die kurrikulum wat gevolg moet word in lyn met die Nasionale Kurrikulumverklaring moet wees en dat leerders vanaf Gr.9 by ’n skool ingeskryf moet wees. Baie ouers...