
Verskeie organisasies stry teen die BELA wet vir die belange van verskillende groepe. Die Solidariteit beweging stry vir die belange van Afrikaanse skole. Meerdere verenigings stry vir die belange van ouers wat tuisonderwys kies. Dan is daar nog Afrikaanse leerders in klein informele sentrums. Die situasie rondom Afrikaanse onderwys kan soos volg opgesom word: Oorvol Afrikaanse Skole in StedeIn provinsies soos die Wes-Kaap en Gauteng sukkel ouers om hul kinders by...