Sedert 2002 word die nasionale kurrikulum toenemend gebruik om waardes aan die volgende geslag oor te dra. Die mate waartoe hierdie waardes inslag vind in jong Suid-Afrikaners word nou duidelik uit die artikulering van die jeug se waardes deur die leier van ’n jeugliga. Dit laat mense ernstig twyfel aan die sukses van hierdie poging om waardes oor te dra. Noudat dit duidelik word dat die nasionale kurrikulum gefaal het, sal...
10338 Hits
Ouers wat tuisonderwys gee word dikwels gekonfronteer met die vraag hoe hulle in staat is om al die “moeilike” hoërskool vakke baas te raak en hulle kinders te help om dit te bemeester. Die argument dat dit onmoontlik is vir ouers om die hoërskool vakke aan te bied is soms ’n rede waarom tuisonderwys afgekeur of verbied word. In Swede is daar onlangs nuwe wetgewing ingevoer wat tuisonderwys verbied in daardie...
9685 Hits
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Learn, code and create with Ubbu
Introducing ubbu!An Adventure of Code and Play! Learn, Code ...
Elroi Academy (Gr 8 - 12)
Elroi Academy – Top-Rated Distance Education Provider in South ...
Clowder Bookstore for Homeschool ...
Explore The Clowder Bookstore. Our primary focus is on ...
Has no content to show!