www.toekomsweb.wordpress.com

Ons bied 'n 13-weke Kursus aan by die AP Akademie in Pretoria, wat die studente van hulle eerste program vat, tot Grafika, tot databasisse en sensore.

Die kursusleiers is Francois en Pieter van Deventer. Francois het 20 jaar ondervinding in Inligting Tegnologie in verskeie industrieë waaronder Telekommunikasie, Kleinhandel en Tolstelsels. Pieter programmeer Python en Android toepassings. Hy is tans besig met sy Harvard rekenaaropleiding.
Die kursus sal fokus op programmeringstegnieke en sluit die volgende in:

  • Geskiedenis van rekenaars
  • Rekenaar Bedryfstelsels
  • Vloeidiagramme
  • Die hoof boublokke van programmeertale
  • Die Raspberry Pi – kredietkaart-grootte-rekenaar
  • Jou eerste program in Python
  • Verskeie huiswerkopdragte sal gedoen moet word
  • Ontleding van bestaande programme
  • IDE’s en Ontfouters
  • Python : Invoer & Uitvoer
  • Python : Voorwaardes & Lusse
  • Python : Lyste & Woordeboeke & Stringe
  • Python : Lêers
  • Python GUI-Programmering
  • Python : Objekte
  • Python en die Raspberry Pi se GPIO
  • Python en SQLite Databasis bewerkings

Aan die einde van die kursus sal die studente 'n eksamen skryf, en indien die student slaag, sal aan hom/haar 'n sertifikaat uitgereik word deur die AP Akademie.

Indien jy nie naby Pretoria is nie, en tog belangstel om meer van programmering te leer, kan jy ons korrespondensie kursus doen.

Vir meer kan u https://toekomsweb.wordpress.com/ besoek, of stuur vir ons 'n epos na: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Terugvoer van vorige studente:

  • Ek kan hierdie kursus aanbeveel. Dit is 'n kort kursus, maar bevat baie inligting. Mense wat meer van programmering wil weet sal baie waardevolle kennis daaruit kry. Dit leer mens veel meer as wat jy op jou eie gedoen kon kry.
  • Hierdie kursus is vir ontwikkelaars wat graag Pi programmering wil doen, maar nie weet waar om te begin nie. Dit vat jou regdeur van klein programme op die terminaal tot Databasis en e-pos funksies.

Ons hoop on jou spoedig in die klas, of aanlyn te sien!

 

Tags: programming  

Good day Teachers, Parents and Learners,

We offer:

Exercises for all the content from grade 4 – 12.

This includes the Mathematical Literacy grade 10 – 12.

The grade 1 – 3 will follow later.

The exercises can be downloaded or printed. Free downloads available!

Each exercise is available in word or pdf as well as a pdf worksheet and
a pdf memo.

Apart from the exercises, there are test papers and exam papers.

The grade 12 NCS papers and memo’s are also available as free
downloads.

Even examples and the theory are added to each category.

The exercises are available in both English and Afrikaans.

We are continuously preparing learners for a successful feature:

AT LEAST ONE NEW EXERCISE PER GRADE WILL BE ADDED WEEKLY!


Please visit our brand new website: www.allin1maths.co.za

Goeiedag Onderwysers, Ouers en Leerders,

Ons bied:

Oefeninge vir al die inhoud vanaf graad 4 - 12.

Dit sluit Wiskundige Geletterdheidgraad 10 – 12 in.

Die graad 1-3 sal later volg.

Die oefeninge kan afgelaai of gedruk word. Gratis aflaaibare werkkaarte
beskikbaar!

Elke oefening is beskikbaar in “word” of as ‘n pdf sowel as ‘n pdf werkkaart
en ’n pdf memo.

Behalwe die oefeninge, is daar ook toetse en eksamenvraestelle.

Die graad 12 NSS vraestelle en memo’s is ook gratis beskikbaar om af te laai.

Selfs voorbeelde en die nodige teoretiese agtergrond is bygevoeg.

Die oefeninge is in beide Afrikaans en Engels beskikbaar

Ons berei leerders deurlopend voor vir ‘n suksesvolle toekoms:

TEN MINSTE EEN NUWE OEFENING PER GRAAD SAL WEEKLIKS BYGEVOEG WORD!


Besoek asseblief ons splinternuwe webtuiste: www.allin1maths.co.za

School Accounting Made Easy

SCHOOL ACCOUNTING MADE EASY

Internet lessons in Afrikaans and English

www.schoolaccountingmadeeasy.co.za

Read more: School Accounting Made Easy

Legal & Research

Legal Status

Home Education is legal in South Africa and internationally.

+ View

Homeschool Research

Research consistently proves that homelearners perform better.

+ View

History of homeschooling in South

History of home education in South Africa   Home schooling (which

+ View

Centres

How to find a learning centre

Since there is no central registry of learning centres, they are

+ View

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Learning centre overview

Regulatory environment & support for learning centres

+ View

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Support

Support Groups

Parents living in the same area that support each other. ....... ...

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Homeschool Forums

Where homeschoolers in South Africa discuss and share ... ...

Homeschool family blogs

Blogs by homeschooling families sharing their experiences and advice. ...

Curriculums

Imperial International College

Imperial International College offers Online Education for High ...

Cambrium

  Cambrium is a globally recognised online education platform that ...

Leer Programmeer

www.toekomsweb.wordpress.com Ons bied 'n 13-weke Kursus aan by ...

Beit HaSefer

Persoonlike Nommer-pas Tuisonderig deur Beit HaSefer (Geen ‘een ...

Q & A

What about matric?
There are a number of ways that homelearners can get a matric. The most popular form of matric is the academic matric. W...
4043 Hits
What is the best curriculum?
There is no curriculum that is the best curriculum for all families. Parents must have a look at as many as possible cur...
3448 Hits
Free and 2nd Homeschool resources
The sahomeschoolers.org website has a list of selected free resources that are available, as well as a service where hom...
3796 Hits
ABCmouse
Buy now 
  • Prev
  • Curriculums & Resources
Scroll to top