Sedert sy oprigting in 1992 het die Vereniging vir Tuisonderwys hom beywer vir die erkenning van ouers se reg om hulle kinders binne familieverband op te voed in Suid-Afrika, soos dit erken word in art. 26 van die Universele Verklaring van Menseregte wat verklaar: “Ouers het die reg om te kies watter tipe opvoeding hulle kinders ontvang.” Sedert 2010 bevorder die vereniging hierdie ouerlike regte ook in die Suider-Afrikaanse streek.

Die Vereniging bevorder hierdie missie deur middel van die volgende inisiatiewe:

  1. Deur te skakel met die owerhede en die media om die regte van ouers daardeur te bevorder. (Sien die "Media" oortjie op die webwerf)
  2. Deur ouers in te lig oor tuisonderwys deur middel van dokumente wat beskikbaar is op die webwerf. Sien die “Getting Started”, “Legal” en “Matric” oortjies op die webwerf.
  3. Deur ouers op datum te hou oor aktuele sake rondom tuisonderwys deur middel van die Blog op die webwerf, 'n Facebook bladsy, 'n Twitter voer en 'n Youtube kanaal.
  4. Deur tuisskoolouers in kontak te bring met die verskaffers van opvoedkundige produkte en dienste deur middel van 'n advertensie fasiliteit op die webwerf. Sien die “Curriculums etc.” en “Events” oortjies op die webwerf.
  5. Deur tuisskoolouers in kontak te bring met ander tuisskoolouers. Sien die "Support" oortjie op die webwerf.
  6. Deur 'n poslys van verskaffers van opvoedkundige produkte en dienste te onderhou en hierdie verskaffers op datum te hou oor bemarkingsgeleenthede en regulatoriese ontwikkelinge deur middel van 'n nuusbrief.

Die webwerf www.tuisskolers.org het in Jan. 2011 lewendig gegaan en het sedertdien 'n naam gevestig as die mees omvattende webwerf oor tuisonderwys in Suid-Afrika. Dit ontvang soms meer as 10 000 besoeke in een maand. 'n Verslaggewer van Fair Lady wat 'n artikel oor tuisonderwys geskryf het skryf die volgende : "...so many people recommended the SA Homeschoolers website that I’ve included it in the piece as a trusted resource for people wanting more information."

Legal & Research

Legal Status

Home Education is legal in South Africa and internationally.

+ View

Homeschool Research

Research consistently proves that homelearners perform better.

+ View

History of homeschooling in South

History of home education in South Africa   Home schooling (which

+ View

Centres

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Learning centre overview

Regulatory environment & support for learning centres

+ View

How to find a learning centre

Since there is no central registry of learning centres, they are

+ View

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Support

Homeschool family blogs

Blogs by homeschooling families sharing their experiences and advice. ...

Homeschool Forums

Where homeschoolers in South Africa discuss and share ... ...

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Support Groups

Parents living in the same area that support each other. ....... ...

Curriculums

impaq

We offer an integrated education solution that gives you full ...

Cyber School Group

Online, Live Schooling Delivered To You Anywhere! Save 1 full year ...

Leer Programmeer

www.toekomsweb.wordpress.com Ons bied 'n 13-weke Kursus aan by ...

Accelerated Christian Education

Are you looking for a unique opportunity to be personally and ...

Q & A

What about matric?
There are a number of ways that homelearners can get a matric. The most popular form of matric is the academic matric. W...
5063 Hits
What is the best curriculum?
There is no curriculum that is the best curriculum for all families. Parents must have a look at as many as possible cur...
4149 Hits
Free and 2nd Homeschool resources
The sahomeschoolers.org website has a list of selected free resources that are available, as well as a service where hom...
4613 Hits
ABCmouse
Save 10%
Course
  • Prev
  • Curriculums & Resources
Scroll to top