Suid-Afrika word algemeen beskou as ’n land met een van die mees geweldadige samelewings in die wereld. Time Magazine verwys na die Suid-Afrikaanse kultuur van geweld. Die regering en kerke probeer dinge doen om die probleem aan te spreek. Die regering loods bewusmakingsveldtogte in skole om leerders bewus te maak van geweld en hulle aan te moedig om dit aan te meld. Kerke moedig lidmate aan om te bid oor misdaad...
14020 Hits
Volgens berigte in die pers het baie tuisleerders probleme ervaar met die NSS (Nasionale Senior Sertifikaat) of Graad 12 eksamen van 2012. “Van die leerlinge se ouers is baie bekommerd dat die gesloer ’n negatiewe uitwerking op hul kinders se studie- en werkmoontlikhede kan hê.”. Dit laat tuisskoolouers wonder of hulle eerder hulle kinders na ’n skool toe moet stuur vir Gr.10 – 12, of dat hulle dalk ’n alternatiewe matriek...
16803 Hits