fbpx

OUR MISSION : Empowering parents to choose the best education for their children. LOCKDOWN EDUCATION : Click here for tips on education during lockdown.

Bookmark this event! Read more
Education Solutions from Preschool to Grade 12 Read more
SAHomeschoolers.Org is an independent website that promotes home education in general and is not associated with any specific curriculum or homeschool Read more

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Font size: +
3 minutes reading time (609 words)

Should parents register for homeschooling?

South African politicians are known for entertaining bizarre opinions on various topics. This tradition is now also starting to affect homeschooling parents.

The current state president, Jacob Zuma, testified in court that he believes that taking a shower reduces the risk of being infected by AIDS.  Previous president, Thabo Mbeki criticized the scientific consensus that HIV does cause AIDS. Manto Tshabalala-Msimang, a previous health minister, promoted the use of unproven herbal remedies such as ubhejane, garlic, beetroot, and lemon juice to treat AIDS. More recently, the MEC for Basic Education in KwaZulu-Natal, Ms Nelisiwe Peggy Nkonyeni, announced the provincial results of the 2014 matric class and made the following statements : “… Visions of an ideal education system dominate my thinking. In the realm of my thought world, I wish … That our system could have graphologists who would analyse the uniqueness of each child’s handwriting and channel them accordingly … That philosophy could be a subject offered at a basic education level so that the system could produce critical thinkers; that chess lessons could be offered to all mathematics learners in order to improve their mathematical schools; and that our system could train and produce phrenologists who would study the shape of a child’s head at Grade R so that we channel the children accordingly” (MEC Nkonyeni, 7 Jan 2015).

According to the current national policy on home education, the provincial Department of Education (DoE) may refuse to register a child for home education, or may withdraw a registration for home education. Generally, officials at the DoE have very limited knowledge of home education as well as the legislation on home education. They are often driven by political objectives and career opportunities. They have no personal relationship with the child involved. In this situation officials often require parents to meet all sorts of arbitrary requirements not stipulated by law. It could perhaps happen that KZN officials, based on advice from the MEC, require parents to undergo tests by graphologists and phrenologists. If parents are not willing to meet these arbitrary requirements, registration might be refused.

If parents want to appeal against the refusal, they can appeal to the Member of the Executive Council (MEC). That means that parents in KZN will have to appeal to Ms Nelisiwe Peggy Nkonyeni and convince her to overrule the decision of the DoE to refuse or withdraw registration. Given the bizarre opinions that the MEC has on education, the probability that the appeal will be successful might be low, especially if the officials listened to the advice of the MEC.

Given the current regulatory environment in South Africa, there are many lawful reasons why it is generally not advisable to register children for home education.  Parents that still plan to register their child for home education at the provincial DoE must keep in mind that their application will be evaluated by officials that have a very limited understanding of home education and the law about home education, and that if they have to appeal against a decision of the DoE, they might need to persuade politicians with bizarre views on education, let alone home education.

Parents who have the interests of their children at heart should be very careful about the procedures required by officials for registration of home learners. Almost all those procedures and preconditions are developed by uninformed politicians who evidently also have rather exotic views on education. At best, that places the best interests of children at risk. Parents who do engage in such registration processes, even more than other parents, are advised to join the Pestalozzi Trust to get sound advice on how to home educate lawfully.

 
×
Stay Informed

When you subscribe to the blog, we will send you an e-mail when there are new updates on the site so you wouldn't miss them.

State takes full control over education
Universiteite word oorstroom

Related Posts

 

Comments 5

Bouwe van der Eems (website) on Wednesday, 25 February 2015 16:38

Leendert van Oostrum skryf 'n brief aan Beeld oor die aangeleentheid.
-----------------------------
Die Brieweredakteur : Beeld

Geagte Meneer of Mevrou,

Ek verwys na die advies wat twee akademiese regskenners in Beeld van 25 Februarie gee. Hulle raai tuisskolers aan om hul kinders by onderwysdepartemente te registreer vir tuisonderwys.

Ons regsadviseurs lig ons in dat regspleging daaruit bestaan om die reg op die feite van elke geval toe te pas. ’n Regskenner wat, sonder voldoende kennis van die feite van die saak, mense adviseer hoe om te handel tree dus onprofessioneel op, of kan selfs skuldig wees aan wanpraktyk.

Ons vra dus: hoeveel inligting het die regskenners in berekening gebring aangaande die feite van tuisonderwys en die wyse waarop amptenare die registrasieprosesse uitvoer? Het hulle in berekening gebring hoe die optrede van amptenare die aard van elke kind en sy omstandighede raak?

Tuisskolers weet dat elke provinsie die wet op verskeie maniere breek in die wyse waarop hulle die registrasieproses uitvoer en nie vatbaar is vir advies nie. Byvoorbeeld: Die Wes-Kaapse Skolewet bepaal dat tuisleerders ingevolge regulasies geregistreer moet word.

In die twintig jaar sedert die wet aangeneem is, is die nodige regulasies nog nie uitgevaardig nie. In die plek van die voorgeskrewe regulasies het die Onderwyshoof op eie houtjie prosesse voorgeskryf. Daardie prosesse is strydig met verskeie wette, insluitende die Kinderwet, die Wet op Administratiewe Geregtigheid en die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting.

Volgens die Kinderwet kan ouers eweneens strafregtelik aanspreeklik wees as hulle versuim om die regte en belange van hul kinders beskerm, ook teen die handelinge van amptenare soos hierdie, en selfs wetgewers.

Die regskenners se advies kom daarop neer dat ’n bestuurder op pad na ’n hospitaal “strafregtelik aanspreeklik” is indien hy vinniger as 120km/uur ry terwyl sy passasier besig is om dood te bloei. Dit, met respek, is twak.

Leendert van Oostrum
Direkteur : Tuis- en Kleinskaalonderwys
Pestalozzi Trust

Posbus 12332
QUEENSWOOD
0121

Telefoon: 012 330 1337

Leendert van Oostrum skryf 'n brief aan Beeld oor die aangeleentheid. ----------------------------- Die Brieweredakteur : Beeld Geagte Meneer of Mevrou, Ek verwys na die advies wat twee akademiese regskenners in Beeld van 25 Februarie gee. Hulle raai tuisskolers aan om hul kinders by onderwysdepartemente te registreer vir tuisonderwys. Ons regsadviseurs lig ons in dat regspleging daaruit bestaan om die reg op die feite van elke geval toe te pas. ’n Regskenner wat, sonder voldoende kennis van die feite van die saak, mense adviseer hoe om te handel tree dus onprofessioneel op, of kan selfs skuldig wees aan wanpraktyk. Ons vra dus: hoeveel inligting het die regskenners in berekening gebring aangaande die feite van tuisonderwys en die wyse waarop amptenare die registrasieprosesse uitvoer? Het hulle in berekening gebring hoe die optrede van amptenare die aard van elke kind en sy omstandighede raak? Tuisskolers weet dat elke provinsie die wet op verskeie maniere breek in die wyse waarop hulle die registrasieproses uitvoer en nie vatbaar is vir advies nie. Byvoorbeeld: Die Wes-Kaapse Skolewet bepaal dat tuisleerders ingevolge regulasies geregistreer moet word. In die twintig jaar sedert die wet aangeneem is, is die nodige regulasies nog nie uitgevaardig nie. In die plek van die voorgeskrewe regulasies het die Onderwyshoof op eie houtjie prosesse voorgeskryf. Daardie prosesse is strydig met verskeie wette, insluitende die Kinderwet, die Wet op Administratiewe Geregtigheid en die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting. Volgens die Kinderwet kan ouers eweneens strafregtelik aanspreeklik wees as hulle versuim om die regte en belange van hul kinders beskerm, ook teen die handelinge van amptenare soos hierdie, en selfs wetgewers. Die regskenners se advies kom daarop neer dat ’n bestuurder op pad na ’n hospitaal “strafregtelik aanspreeklik” is indien hy vinniger as 120km/uur ry terwyl sy passasier besig is om dood te bloei. Dit, met respek, is twak. Leendert van Oostrum Direkteur : Tuis- en Kleinskaalonderwys Pestalozzi Trust Posbus 12332 QUEENSWOOD 0121 Telefoon: 012 330 1337
LINDY GREAVES (website) on Wednesday, 25 February 2015 17:38

Good post Bouwe, thank you. The registration issue continues to be a "hot topic" amongst homeschoolers. Sadly, it's often a hushed topic. We need to continue to caution homeschool parents of the possible risks involved in registering and encourage them to be fully informed before making any decisions. Alongside this, information about Pestalozzi Trust membership needs to given. It's best to attend a Pestalozzi Trust seminar before making a decision with regard to regstration.

Good post Bouwe, thank you. The registration issue continues to be a "hot topic" amongst homeschoolers. Sadly, it's often a hushed topic. We need to continue to caution homeschool parents of the possible risks involved in registering and encourage them to be[i] fully informed [/i]before making any decisions. Alongside this, information about Pestalozzi Trust membership needs to given. It's best to attend a Pestalozzi Trust seminar before making a decision with regard to regstration.
Bouwe van der Eems (website) on Thursday, 05 March 2015 07:04

Stefan Botha van Impak het die volgende boodskap geplaas op die Facebook Blad van die Vereniging vir Tuisonderwys:
---------------------------------------
Impak het onlangs ‘n kort artikel rakende die wetlike aspekte van tuisonderrig, en spesifiek die registrasie van leerders by die Departement van Basiese Onderwys (DBO), op Maroela Media geplaas. Die artikel het ‘n groot hoeveelheid kommentaar gelok, en uit die kommentaar was dit duidelik dat dit vir baie tuisonderrig-ouers ‘n knelpunt is. Ons het dus besluit om die wetlike aspekte rondom tuisonderrig in meer diepte te bespreek, in ‘n poging om van die onsekerhede uit die weg te ruim.

Stefan Botha van Impak het die volgende boodskap geplaas op die Facebook Blad van die Vereniging vir Tuisonderwys: --------------------------------------- Impak het onlangs ‘n kort artikel rakende die wetlike aspekte van tuisonderrig, en spesifiek die registrasie van leerders by die Departement van Basiese Onderwys (DBO), op Maroela Media geplaas. Die artikel het ‘n groot hoeveelheid kommentaar gelok, en uit die kommentaar was dit duidelik dat dit vir baie tuisonderrig-ouers ‘n knelpunt is. Ons het dus besluit om die wetlike aspekte rondom tuisonderrig in meer diepte te bespreek, in ‘n poging om van die onsekerhede uit die weg te ruim.
Bouwe van der Eems (website) on Friday, 06 March 2015 17:01

Leendert van Oostrum het soos volg gereageer op die artikel van Impak:
------------------------------------
Ek is bly dat Mnr Botha van Impak in sy bydrae van 26 Februarie poog om die onduidelikhede oor Impak se standpunt aangaande die registrasie van tuisleerders uit die weg te ruim.

Ek vind dit ook interessant dat Mnr Botha deurlopend verwys na die gesaghebbende "regsadvies" wat Impak oor die saak ingewin het. Die rede waarom ek dit interessant vind, is dat dit nie lyk asof sy regsadviseurs al die tersaaklike inligting in berekening gebring het nie.

Ek sê om die volgende redes so:

1. Die SA Skolewet bepaal dat, benewens die Skolewet self, alle ander toepaslike wette ook in ag geneem moet word om vas te stel hoe die Skolewet gehoorsaam moet word (Art 3.6)). Die Kinderwet moet dus ook in ag geneem word by die bepaling van hoe mens ingevolge die Skolewet moet optree. So ook vele ander wette wat die regte en belange van die kinders (en die ouers) raak, soos die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid, die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, en dies meer. Daarbenewens moet ook die Grondwet, die Internasionale Instrumente van Menseregte en die gemenereg in berekening gebring word.

2. Die Skolewet bepaal dat mens nie 'n kind hoef te registreer nie, as jy "afdoende rede" het om nie te registreer nie. As jy sonder "afdoende rede" versuim om te registreer, is jy skudig aan 'n misdryf en kan jy ses maande tronstraf kry, of 'n boete (Art 3.6)(a).

3. Dit is opmerklik dat die Skolewet SELF dus voorsiening maak daarvoor dat daar "afdoende rede" kan wees om nie re registreer nie - omstandighede, dus, waar registrasie onwenslik is. As ONS, daarenteen, nalaat om te vermeld dat die Skolewet voorsiening maak vir sulke uitsonderings, en voorgee dat kinders SONDER UITSONDERING geregistreer moet word, maak ons 'n wanvoorstelling van die wet.

4. Dan is dit ongelukkig ook so dat elke enkele provinsie in die land onwettige en/of ongemagtigde prosesse en prosedures gebruik by die registrasie van tuisleerders. Die ouers word deur die Kinderwet belas met die plig om, uit hoofde van hul intieme kennis van die kind en sy omstandighede, te oordeel wat in die beste belang van die kind is en wat nie. En die beste belang van die kinders (nie die beweerde "advies" van Impak se geheime "regskenners" nie) moet die deurslaggewende faktor wees in enige besluit rakende hul kinders.

5. Ingevolge die kinderwet (Art 18, saamgelees met Art 1) MOET ouers daarom hul kinders beskerm teen ALLE optrede van amptenare, en selfs wette van wetgewers, wat op ongeregverdigde wyse die kind se regte skend of strydig is met die beste belange van die kind.

6. Ouers wat willens en wetens versuim om die regte en belange van hul kinders te beskerm teen ongemagtigde optrede deur amptenare, is skuldig aan verwaarlosing van die kind en kan gevonnis word tot tien jaar tronkstraf EN 'n boete (Kinderwet Art 305).

Nou dink ek mens moet versigtig wees met die soort uitsprake wat Mnr Botha en Impak maak: As mens ouers sou aanmoedig om te registreer, sonder om ag te slaan op die wettigheid van die optrede van die amptenare, of die wyse waarop die registrasiesproses mag inbreuk maak op die belange van die kind, kan jy dalk self skuldig wees aan 'n oortreding - Jy kan skuldig wees aan aanstigting om 'n misdryf te pleeg, of aan medepligtigheid aan die misdryf (in hierdie geval, die verwaarlosing van die kind se regte en belange).
Die straf vir aanstigting en medepligtigheid is dieselfde as vir die misdryf self. Miskien moet Mnr Botha die regsadvieurs van Impak 'n bietjie meer noulettend uitvra.

Leendert van Oostrum het soos volg gereageer op die artikel van Impak: ------------------------------------ Ek is bly dat Mnr Botha van Impak in sy bydrae van 26 Februarie poog om die onduidelikhede oor Impak se standpunt aangaande die registrasie van tuisleerders uit die weg te ruim. Ek vind dit ook interessant dat Mnr Botha deurlopend verwys na die gesaghebbende "[i]regsadvies[/i]" wat Impak oor die saak ingewin het. Die rede waarom ek dit interessant vind, is dat dit nie lyk asof sy regsadviseurs al die tersaaklike inligting in berekening gebring het nie. Ek sê om die volgende redes so: [b]1.[/b] Die SA Skolewet bepaal dat, benewens die Skolewet self, alle ander toepaslike wette ook in ag geneem moet word om vas te stel hoe die Skolewet gehoorsaam moet word (Art 3.6)). Die Kinderwet moet dus ook in ag geneem word by die bepaling van hoe mens ingevolge die Skolewet moet optree. So ook vele ander wette wat die regte en belange van die kinders (en die ouers) raak, soos die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid, die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, en dies meer. Daarbenewens moet ook die Grondwet, die Internasionale Instrumente van Menseregte en die gemenereg in berekening gebring word. [b]2.[/b] Die Skolewet bepaal dat mens nie 'n kind hoef te registreer nie, as jy "[i]afdoende rede[/i]" het om nie te registreer nie. As jy sonder "afdoende rede" versuim om te registreer, is jy skudig aan 'n misdryf en kan jy ses maande tronstraf kry, of 'n boete (Art 3.6)(a). [b]3.[/b] Dit is opmerklik dat die Skolewet SELF dus voorsiening maak daarvoor dat daar "[i]afdoende rede[/i]" kan wees om nie re registreer nie - omstandighede, dus, waar registrasie onwenslik is. As ONS, daarenteen, nalaat om te vermeld dat die Skolewet voorsiening maak vir sulke uitsonderings, en voorgee dat kinders SONDER UITSONDERING geregistreer moet word, maak ons 'n wanvoorstelling van die wet. 4. Dan is dit ongelukkig ook so dat elke enkele provinsie in die land onwettige en/of ongemagtigde prosesse en prosedures gebruik by die registrasie van tuisleerders. Die ouers word deur die Kinderwet belas met die plig om, uit hoofde van hul intieme kennis van die kind en sy omstandighede, te oordeel wat in die beste belang van die kind is en wat nie. En die beste belang van die kinders (nie die beweerde "[i]advies[/i]" van Impak se geheime "[i]regskenners[/i]" nie) moet die deurslaggewende faktor wees in enige besluit rakende hul kinders. [b]5.[/b] Ingevolge die kinderwet (Art 18, saamgelees met Art 1) MOET ouers daarom hul kinders beskerm teen ALLE optrede van amptenare, en selfs wette van wetgewers, wat op ongeregverdigde wyse die kind se regte skend of strydig is met die beste belange van die kind. [b]6.[/b] Ouers wat willens en wetens versuim om die regte en belange van hul kinders te beskerm teen ongemagtigde optrede deur amptenare, is skuldig aan verwaarlosing van die kind en kan gevonnis word tot tien jaar tronkstraf EN 'n boete (Kinderwet Art 305). Nou dink ek mens moet versigtig wees met die soort uitsprake wat Mnr Botha en Impak maak: As mens ouers sou aanmoedig om te registreer, sonder om ag te slaan op die wettigheid van die optrede van die amptenare, of die wyse waarop die registrasiesproses mag inbreuk maak op die belange van die kind, kan jy dalk self skuldig wees aan 'n oortreding - Jy kan skuldig wees aan aanstigting om 'n misdryf te pleeg, of aan medepligtigheid aan die misdryf (in hierdie geval, die verwaarlosing van die kind se regte en belange). Die straf vir aanstigting en medepligtigheid is dieselfde as vir die misdryf self. Miskien moet Mnr Botha die regsadvieurs van Impak 'n bietjie meer noulettend uitvra.
Bouwe van der Eems (website) on Wednesday, 11 March 2015 07:13

'n Organisasie met die webwerf tuisonderrig.co.za moedig ook ouers aan om te registreer by die staat. In 'n bespreking oor die onderwerp het Leendert van Oostrum onderstaande boodskap gestuur aan Douw Breytenbach van tuisonderrig.co.za
-------------------------------------------------------------------
1. Die SA Skolewet bepaal dat, benewens die Skolewet self, alle ander toepaslike wette ook in ag geneem moet word om vas te stel hoe die Skolewet gehoorsaam moet word (Art 3.6)). Die Kinderwet moet dus ook in ag geneem word by die bepaling van hoe mens ingevolge die Skolewet moet optree.

2. Die Skolewet bepaal dat mens nie 'n kind hoef te registreer nie, as jy "afdoende rede" het om nie te registreer nie. As jy sonder "afdoende rede" versuim om te registreer, is jy skudig aan 'n misdryf en kan jy ses maande tronstraf kry, of 'n boete (Art 3.6)(a).

3. Dit is opmerklik dat die Skolewet SELF voorsiening maak daarvoor dat daar omstandighede kan wees waar registrasie onwenslik is. As ONS, daarenteen, voorgee dat kinders SONDERUITSONDERING geregistreer moet word, maak ons 'n wanvoorstelling van die wet.

4. Nou is dit ongelukkig so dat elke enkele provinsie in die land onwettige en/of ongemagtigde prosesse en prosedures by drie gebruikegistrasie van tuisleerders.

5. Ingevolge die kinderwet (Art 18, saamgelees met Art 1) MOET ouers hul kinders beskerm teen ALLE optrede van amptenare, en selfs wette van wetgewers, wat op ongeregverdigde wyse die kind se regte skend of strydig is met die beste belange van die kind.

6. Ouers wat willens en wetens versuim om die regte en belange van hul kinders te beskerm teen ongemagtigde optrede deur amptenare, is skuldig aan verwaarlosing van die kind en kan gevonnis word tot tien jaar tronkstraf EN 'n boete (Kinderwet Art 305).

Nou dink ek mens moet versigtig wees: As mens ouers sou aanmoedig om te registreer, sonder om ag te slaan op die wettigheid van die optrede van die amptenare, of die wyse waarop dit mag inbreuk maak op die belange van die kind, kan jy dalk self skuldig wees aan 'n oortreding - Jy kan skuldig wees aan aanstigting om 'n misdryf te pleeg, of aan medepligtigheid aan die misdryf (in hierdie geval, die verwaarlosing van die kind se regte en belange). Die straf vir medepligtigheid is dieselfde as vir die misdryf self.

Dis nie vir my om jou van advies te bedien nie, maar miskien moet jy jou regsadviseur raadpleeg om seker te maak dat jy nie 'n risiko loop met die uitsprake hierbo nie.

'n Organisasie met die webwerf tuisonderrig.co.za moedig ook ouers aan om te registreer by die staat. In 'n bespreking oor die onderwerp het Leendert van Oostrum onderstaande boodskap gestuur aan Douw Breytenbach van tuisonderrig.co.za ------------------------------------------------------------------- 1. Die SA Skolewet bepaal dat, benewens die Skolewet self, alle ander toepaslike wette ook in ag geneem moet word om vas te stel hoe die Skolewet gehoorsaam moet word (Art 3.6)). Die Kinderwet moet dus ook in ag geneem word by die bepaling van hoe mens ingevolge die Skolewet moet optree. 2. Die Skolewet bepaal dat mens nie 'n kind hoef te registreer nie, as jy "[i]afdoende rede[/i]" het om nie te registreer nie. As jy sonder "[i]afdoende rede[/i]" versuim om te registreer, is jy skudig aan 'n misdryf en kan jy ses maande tronstraf kry, of 'n boete (Art 3.6)(a). 3. Dit is opmerklik dat die Skolewet SELF voorsiening maak daarvoor dat daar omstandighede kan wees waar registrasie onwenslik is. As ONS, daarenteen, voorgee dat kinders SONDERUITSONDERING geregistreer moet word, maak ons 'n wanvoorstelling van die wet. 4. Nou is dit ongelukkig so dat elke enkele provinsie in die land onwettige en/of ongemagtigde prosesse en prosedures by drie gebruikegistrasie van tuisleerders. 5. Ingevolge die kinderwet (Art 18, saamgelees met Art 1) MOET ouers hul kinders beskerm teen ALLE optrede van amptenare, en selfs wette van wetgewers, wat op ongeregverdigde wyse die kind se regte skend of strydig is met die beste belange van die kind. 6. Ouers wat willens en wetens versuim om die regte en belange van hul kinders te beskerm teen ongemagtigde optrede deur amptenare, is skuldig aan verwaarlosing van die kind en kan gevonnis word tot tien jaar tronkstraf EN 'n boete (Kinderwet Art 305). Nou dink ek mens moet versigtig wees: As mens ouers sou aanmoedig om te registreer, sonder om ag te slaan op die wettigheid van die optrede van die amptenare, of die wyse waarop dit mag inbreuk maak op die belange van die kind, kan jy dalk self skuldig wees aan 'n oortreding - Jy kan skuldig wees aan aanstigting om 'n misdryf te pleeg, of aan medepligtigheid aan die misdryf (in hierdie geval, die verwaarlosing van die kind se regte en belange). Die straf vir medepligtigheid is dieselfde as vir die misdryf self. Dis nie vir my om jou van advies te bedien nie, maar miskien moet jy jou regsadviseur raadpleeg om seker te maak dat jy nie 'n risiko loop met die uitsprake hierbo nie.
Already Registered? Login Here
Guest
Tuesday, 23 April 2024

Legal & Research

Research on Home Education

Research on home education consistently proves that home learners

+ View

Homeschooling and the law

Home schooling was recognized in 1996 in the SA Schools Act.

+ View

History of homeschooling in SA

History of home education in South Africa (Wikipedia article)

+ View

Centres

Learning centre overview

Homeschool, micro-school, learning centre, unregistered private

+ View

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Find a learning centre

There are various ways to find learning centres. Since there is

+ View

Support

Homeschool Family blogs

Blogs by homeschooling families that share their experiences and ...

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Support Groups

Forums where parents and learners discuss issues with each other and ...

Assessment Tools

Homeschoolers make use of a variety of formal and informal ...

Curriculums

Welcome / Welkom

SAHomeschoolers.Org is an independent website that promotes home ...

Accelerated Christian Education

Education Solutions from Preschool to Grade 12

Q & A

Most
  • Prev
  • Curriculums & Resources