Original suppliers of GED Academy in South Africa - a self paced home study program to prepare you Readmore
impaq home education Readmore

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Petisie vir die hereniging van die Johannson gesin en die erkenning van ouerlike regte in Swede

Tuisskolers.org het by verskeie geleenthede gerapporteer oor die situasie van tuisskoolgesinne in Swede in die algemeen en meer spesifiek die situasie van die Johannson gesin. Die Vereniging vir Tusonderwys het ’n brief oor hierdie situasie gerig aan die Sweedse ambassade in Pretoria.

Die Vereniging het nou ’n petisie geskep vir die hereniging van die Johannson gesin en die erkenning van ouerlike regte in Swede. Besoek tuisskolers.org en kliek op die banier om die petisie te teken.As u die petisie teken, word daar ’n boodskap gestuur aan die Sweedse ambassade. Lees meer.

Die petisie is geskep om Suid-Afrikaanse ouers in staat te stel uitdrukking kan gee aan die wens  dat  Sweedse ouers dieselfde ouerlike regte as Suid-Afrikaanse ouers mag geniet en Sweedse kinders ook dieselfde bewese voordele mag geniet as wat tienduisende Suid-Afrikaanse kinders alreeds vir byna twee dekades geniet.

Die  Vereniging wil dit graag ’n positiewe petisie maak. As u die petisie teken, kan u opmerkings byvoeg. Gebruik hierdie fasiliteit om die voordele wat u kinders uit tuisonderwys gekry te noem en druk die wens uit dat Sweedse kinders ook hierdie voordele kan geniet.

Dit is belangrik dat Suid-Afrikaanse ouers wat tuisonderwys gee hierdie veldtog ondersteun. Nie net om die ouers en kinders in Swede te help nie, maar ook omdat die internasionale erkenning van tuisonderwys daartoe sal bydra dat tuisonderwys in Suid-Afrika erkenning sal bly geniet. Ons weet ook uit ervaring dat die skryf van briewe ’n verskil maak. Lees gerus op die webwerf van die Homeschooling Legal Defence Association, hoe ’n veldtog deur tuisskolers in die VSA daartoe bygedra het dat tuisonderwys in Suid-Afrika erken is. Nou dat tuisonderwys in Suid-Arika erken word, behoort Suid-Afrikaanse ouers ook te help om die erkenning van tuisonderwys in ander lande te bevorder.

Behalwe om die petisie te teken, kan u ook me. Johanna Lind by die Sweedse ambassade bel by die nommer (012) 426 6400. Me. Lind is baie toeganklik en die Vereniging vir Tuisonderwys het haar altyd as baie professioneel ervaar.

Registration of homelearners by national governmen...
Petition for the re-unification of the Johannson f...

Related Posts

 

Comments

No comments made yet. Be the first to submit a comment
Already Registered? Login Here
Guest
Saturday, 23 September 2017
If you'd like to register, please fill in the username, password and name fields.

Legal & Research

Legal Status

The information provided by the media and government officials on the

+ View

Homeschool Research

Research consistently proves that homelearners perform better.

+ View

History of homeschooling in South

History of home education in South Africa   Home schooling (which

+ View

Centres

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Learning centre overview

Regulatory environment & support for learning centres

+ View

How to find a learning centre

Since there is no central registry of learning centres, they are

+ View

Support

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Homeschool family blogs

Blogs by homeschooling families sharing their experiences and advice. ...

Homeschool Forums

Where homeschoolers in South Africa discuss and share ... ...

Support Groups

Parents living in the same area that support each other. ....... ...

Curriculums

impaq

We offer an integrated education solution that gives you full ...

STEP INTO SCIENCE

  A new series of Science activity booksHands-on Science activities ...

Wolkskool

Presteer tot 15% beter in jou studies Die behoefte aan beter ...

GED Academy

  Original suppliers of GED Academy in South Africa - a self paced ...

Q & A

What about matric?
There are a number of ways that homelearners can get a matric. The most popular form of matric is the academic matric. W...
5384 Hits
What is the best curriculum?
There is no curriculum that is the best curriculum for all families. Parents must have a look at as many as possible cur...
4330 Hits
Free and 2nd Homeschool resources
The sahomeschoolers.org website has a list of selected free resources that are available, as well as a service where hom...
4855 Hits
ABCmouse
Save 10%
Course
  • Prev
  • Curriculums & Resources
Scroll to top