SAHomeschoolers.Org is an independent website that promotes home education in general and is not associated with any specific curriculum or homeschool Read more
Multisensory brain training programs offering fundamental solutions for reading and learning difficulties (reading exercise in English or Afrikaans). Read more
impaq home education Read more
Breinlyn Leerwêreld bied leerders van alle ouderdomme die waardevolle geleentheid om vanaf enige plek in die wêreld te studeer. Deur middel van uitstekende Read more
Provide students of above average academic ability with a learning environment in which their potential can be realised. Read more

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Dit help om op te staan vir jou regte

In Suid-Afrika vereis die wet dat tuisleerders geregistreer moet wees by die staat. Aangesien die provisiale owerhede in Suid-Afrika of nie die administratiewe kapasiteit het nie, of allerhande onwettige voorwaardes stel vir registrasie, word dit beraam dat 99% van die tuisleerders in Suid-Afrika nie by die staat geregistreer is nie.

In die state Illinois en Missouri van die VSA, word dit selfs nie eens vereis dat tuisleerders moet registreer nie. Onlangs was daar egter 'n poging deur die owerheid van Illinois om wetgewing in te stel waarvolgens tuisleerders wel geregistreer moet word. Deur te mobilieer het tuisskolers egter hierdie poging gefnuik. Kliek hier om meer te lees.

Onder die voorwendsel dat die owerheid graag die tuisleerders wil help, is wetgewing beplan on tuisskolers te verplig om te registreer.

Ouers, tuisleerders en ondersteuners het egter gemobiliseer en saamgekom in die gebou waar 'n kommitee van die senaat van die staat die voorgestelde wetgewing sou aanhoor. Terwyl die kommitee die voorstel aangehoor het, het die skare liedere gesing soos "God Bless America" en "Amazing Grace". Die senator wat die wetgewing voorgele het, het toe besluit om die kommitee mee te deel dat hy nie die voorgestelde wetgeweing verder sal voer nie, as gevolg van die onvoorsiene gevolge daarvan.

Hierdie voorbeeld illustreer dat dit kan help indien tuisskolers opstaan teen onregmatige beperkings op hulle vryheid om tuisonderwys te gee.

Kliek hier om 'n video te sien van die gebeure rondom die voorlegging van die wetgewing.

Bied universiteite nog waarde vir geld?
Matric - the long and the short of it : By Leende...

Related Posts

 

Comments

No comments made yet. Be the first to submit a comment
Already Registered? Login Here
Guest
Tuesday, 23 January 2018
If you'd like to register, please fill in the username, password and name fields.

Legal & Research

Homeschooling and the law

The information provided by the media and government officials on the

+ View

Homeschool Research

Research consistently proves that homelearners perform better.

+ View

History of homeschooling in South

History of home education in South Africa   Home schooling (which

+ View

Centres

How to find a learning centre

Since there is no central registry of learning centres, they are

+ View

Learning centre overview

Support for learning centres SAHomeschoolers.org receives regular

+ View

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Support

Support Groups

Parents living in the same area that support each other. ....... ...

Homeschool Forums

Where homeschoolers in South Africa discuss and share ... ...

Homeschool family blogs

Blogs by homeschooling families sharing their experiences and advice. ...

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Curriculums

Physical Development Life Skills ...

- CARPE DIEM -Seize the DayUse the OpportunityHelp children … so ...

Cyber School Group

Online, Live Schooling Delivered To You Anywhere! Save 1 full year ...

FLYING START TO LITERACY

  Make Flying Start to Literacy the core of your literacy resources. ...

Books on Home Education

Educate yourself on homeschooling by buying a book from a selection ...

Q & A

kursus
  • Prev
  • Curriculums & Resources