Original suppliers of GED Academy in South Africa - a self paced home study program to prepare you Readmore
impaq home education Readmore

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Afrika tale (uitgesluit Afrikaans) kan verpligtend word vir universiteit studente

Die VF+ het onlangs gerapporteer dat die Departement van Kommunikasiewetenskappe aan UNISA van plan is om ‘n voorstel by die universiteit se Senaat in te dien om alle kursusse van hierdie departement vanaf 2012 slegs in Engels aan te bied. By Universiteit Stellenbosch heers daar al jare 'n stryd oor die uitfasering van Afrikaans by daardie universiteit.

Vandag word gerapporteer dat die Minister vir hoer onderwys beplan om die aanleer van 'n Afrika taal as 'n voorwaarde te stel om 'n graad te verwerf. Lees meer.

In die berigte is dit duidelik dat Afrikaans nie as 'n Afrika taal beskou word nie, ondanks die feit dat Afrikaans 'n taal is wat in Afrika ontstaan het. Dit lyk dus of 'n Afrika taal beskou word as enige van die 11 amptelike tale, met Engels en Afrikaans uitgesluit.

Dit lyk dus of die strategie van die huidige politieke bedeling is om Afrikaans uit te faseer as onderrigmedium op alle universiteite, en Afrika tale (uitgesluit Afrikaans) met dwang in te faseer as taal wat alle studente moet leer.

Kliek hier vir 'n artikel in Moneyweb en hier vir 'n berig deur IOL. Kliek hier vir nog 'n artikel in Leadership waar dit duidelik uitgespel word dat Afrikaans uitgesluit word van die lys van tale wat as Afrika tale beskou word.

Gegee dat staatsgesubsidieerde instellings Afrikaans gaan uitfaseer, is die toekoms vir tersiere onderwys in Afrikaans in die privaat sektor. Daarom is dit belangrik dat inisiatiewe soos ICHON, 'n afstandonderrig universiteit in Afrikaans, die ondersteuning moet geniet van die Afrikaans sprekende gemeenskap.

Facility to buy and sell 2nd hand homeschooling ma...
Opgeleide onderwysers lei nie tot beter leerderpre...
 

Comments

No comments made yet. Be the first to submit a comment
Already Registered? Login Here
Guest
Saturday, 23 September 2017
If you'd like to register, please fill in the username, password and name fields.

Legal & Research

Legal Status

The information provided by the media and government officials on the

+ View

Homeschool Research

Research consistently proves that homelearners perform better.

+ View

History of homeschooling in South

History of home education in South Africa   Home schooling (which

+ View

Centres

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Learning centre overview

Regulatory environment & support for learning centres

+ View

How to find a learning centre

Since there is no central registry of learning centres, they are

+ View

Support

Homeschool Forums

Where homeschoolers in South Africa discuss and share ... ...

Support Groups

Parents living in the same area that support each other. ....... ...

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Homeschool family blogs

Blogs by homeschooling families sharing their experiences and advice. ...

Curriculums

Edublox Online Tutor

‘Edublox Online Tutor’ is ’n reeks multisensoriese ...

Love2Learn Curriculum

Love2Learn offers a comprehensive, modular curriculum, designed to ...

Dynamis

Martie du Plessis from Dynamis, an educational consultant, home ...

Wolkskool

Presteer tot 15% beter in jou studies Die behoefte aan beter ...

Q & A

What about matric?
There are a number of ways that homelearners can get a matric. The most popular form of matric is the academic matric. W...
5384 Hits
What is the best curriculum?
There is no curriculum that is the best curriculum for all families. Parents must have a look at as many as possible cur...
4330 Hits
Free and 2nd Homeschool resources
The sahomeschoolers.org website has a list of selected free resources that are available, as well as a service where hom...
4855 Hits
ABCmouse
Save 10%
Course
  • Prev
  • Curriculums & Resources
Scroll to top