fbpx

Verbeter in Afrikaans met hierdie prettige, gebruikers-vriendelike boeke!

Wanneer daar dele van Afrikaans is wat moeilik is om te verstaan, is dit wonderlik om ’n helpende hand te hê om dinge makliker te maak. Die Woordwys-reeks bied presies hierdie soort hulp aan!

Die vyf Woordwys-boeke dek grade 4, 5 en 6, en werk deur al die grondbeginsels wat leerders nodig het vir hulle taalreis vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal:

  • Woordwys – Werk met woorde
  • Woordwys – Werk met sinne
  • Woordwys – Lees met begrip
  • Woordwys – Letterkunde
  • Woordwys – Skryf

Taalonderrig vind op ’n geïntegreerde wyse plaas in die klaskamer. Die Woordwys-boeke is ontwikkel om leerders die kans te gee om een vaardigheid of konsep op ’n slag te oefen en onder die knie te kry. Dit help leerders om probleemareas te oorkom sodat dit onmiddellik in die kiem gesmoor word en nie later meer probleme veroorsaak nie.

Elke Woordwys-boek dek grade 4, 5 en 6 en werk deur al die basiese kennis wat noodsaaklik is.

Kenmerke van die reeks:

  • Geskryf en hersien deur Intermediêre Fase kundiges
  • Voldoen aan KABV-kurrikulum
  • Spreek spesifieke leemtes in gefokusde areas aan
  • Notas en/of voorbeelde aan die begin van elke afdeling om die leerder, onderwyser of tutor te help met die konsep
  • Voldoende oefenaktiwiteite in elke afdeling
  • Verskillende tipes aktiwiteite, volgens moeilikheidsgraad, sorg dat daar genoeg oefening vir alle grade is
  • Aktiwiteite kan vir formatiewe en summatiewe assessering in die klaskamer gebruik word
  • Antwoorde vir alle aktiwiteite (behalwe vir Woordwys – Skryf)
  • Help leerders om die konnotasie tussen Engelse en Afrikaanse konsepte te maak. (Byvoorbeeld: Selfstandige naamwoord = Noun)
  • Antwoordspasies vir leerders om in te skryf

Volg hierdie skakel om die Woordwys brosjure te besigtig: https://bit.ly/3rZiuCs

TITLE ISBN
Woordwys – Lees met begrip 9781431059836
Woordwys – Werk met sinne 9781431059829
Woordwys – Letterkunde 9781431059843
Woordwys – Werk met woorde 9781431059812
Woordwys – Skryf 9781431059850
Woordwys Pack (all 5 titles) 9781431060863

 


Contact us on:

Customer Services
Tel: 011 731 3300
Fax: 011 731 3500
Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Website: www.macmillan.co.za

 

 

Legal & Research

Research on Home Education

Research on home education consistently proves that home learners

+ View

Homeschooling and the law

Home schooling was recognized in 1996 in the SA Schools Act.

+ View

History of homeschooling in SA

History of home education in South Africa (Wikipedia article)

+ View

Centres

Learning centre overview

Homeschool, micro-school, learning centre, unregistered private

+ View

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Find a learning centre

There are various ways to find learning centres. Since there is

+ View

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Support

Homeschool Family blogs

Blogs by homeschooling families that share their experiences and ...

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Support Groups

Forums where parents and learners discuss issues with each other and ...

Assessment Tools

Homeschoolers make use of a variety of formal and informal ...

Curriculums

Wingulian?

Are you a Wingulian and just don't know it yet?   Do you need a ...

Cedar Academy

Cedar International Academy:

Boston Online Home Education

Internationally recognized, Cambridge accredited Boston online Home ...

Q & A

Identify
The
Film:
Bala Kudu
Virtual
Virtual
  • Prev
  • Curriculums & Resources