Loading
Recent blog posts
In die 2012 begrotingstoespraak het die minister van Basiese onderwys weereens haar verbintenis tot die Intergeloof godsdiens bevestig toe sy sê : “A vital component of our strategy is working with partners in the private sector, higher education, NGOs, traditional leadership, interfaith organizations and broader society.”
In die begrotingsrede van 2011 het die minister alreeds die band bevestig tussen die Departement van Basiese Onderwys en die Intergeloof beweging toe sy gesê...
Continue reading
The article below was written for the tuisskolers.org blog by Louise Wells.
Many parents ask me for extra work when their child is struggling with Maths. There is nothing worse for a child who is battling with Maths to have extra worksheets or to be told they are going to do extra work. It makes them feel even worse about the subject and they lose confidence in themselves.
Try...
Tagged in:
mathematics
Continue reading
In Maart 2011 het Umalusi, die agentskap verantwoordelik vir kwaliteit van matriek in Suid-Afrika, die Nasionale Senior Sertifikaat vir Volwassenes (NSSV) kwalifikasie voorgelê aan die minister van hoër onderwys. Die afgelope maand het hierdie proses nog ’n stap gevorder toe die Minister van Hoër Onderwys konsepregulasies vir die assesering van die NSSV uitgereik het vir publieke kommentaar.
Die Vereniging vir Tuisonderwys ondersteun die NSSV en het die Minister van Hoër Onderwys aangemoedig om die regulasies so gou moontlik te implementeer. Die brief van die Vereniging kan op die Tuisskolers.org webwerf gelees word.
Ondergenoemde artikel is geskryf deur ‘n afgetrede lektor by ’n Suid-Afrikaanse universiteit, wat die lesers ’n insig gee hoe dinge in die praktyk op sommige universiteite gebeur. Die naam van die skrywer en die universiteit word op versoek van die skywer anoniem gehou. ------------------------------
Met volle simpatie het ek prof. Jonathan Jansen se artikel en kommentaar gelees m.b.t. “Die verneukery met uitslae” (DB 13-1-2012) en “Sou ek my kind hier skool...
Continue reading
South Africans read about a crisis in schools on almost a daily base. During last week, a new crisis was reported, namely that corporal punishment is still administered at schools. Since corporal punishment has been used in schools for hundreds of years and is generally regarded by parents and teachers as an effective means to discipline children, schools have not stopped administering corporal punishment after it became illegal in 1996. This...
Continue reading








