Original suppliers of GED Academy in South Africa - a self paced home study program to prepare you Readmore
impaq home education Readmore

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Tuisonderwys onwettig in Spanje

'n Spaanse hof het onlangs uitgespreek dat hulle grondwet nie voorsiening maak vir tuisonderwys nie. In Suid-Afrika verklaar die SA Skolewet van 1996 dat tuisonderwys wettig is. Hierdie wet is egter nie die enigste wet wat tuisonderwys wettig maak nie. Ook die grondwet maak ruimskoots voorsiening vir tuisonderwys.

Volgens die grondwet het kinders reg op ouerlike sorg. Daar is geen gronde om te beweer dat hierdie sorg onderwys uitsluit nie. Verder stel die grondwet dat kinders die reg op basiese onderwys het. Gegee dat staatskole in die algemeen grotendeels disfunksioneel is, is dit dikwels noodsaaklik vir ouers om hulle uit skole te haal en die onderwys oor neem, om te verseker dat die kinders se grondwetlike regte nie ondermyn word nie. Kliek hier om meer te lees.

Tot onlangs was tuisonderwys wettig in Spanje, onder hoogs uitsonderlike omstandighede. In Desember 2010 het die grondwetlike hof van Spanje egter uitgespreek dat tuisonderwys onwettig is, aangesien die Spaanse grondwet nie voorsiening maak vir die reg op tuisonderwys nie. Hierdie uitspraak is die uiteinde van ’n appèl wat in 2005 aangeteken is teen ’n vorige uitspraak.

Om hierdie uitspraak of te hef gaan ’n lang moeisame proses van protes wees. Daar is nog min tuisskolers in Spanje, wat dit baie onwaarskynlik maak dat hierdie groep ’n noemenswaardige invloed sal hê op die publieke mening.


Kliek hier om die oorspronklike artikel te lees.

Intussen word tuisskool gesinne deur die owerheid vervolg. Kliek hier om 'n verslag te lees van 'n tuisskool moeder in Vigo Galicia wat vervolg word omdat sy tuisonderwys gee.

Beginners guide for home schooling
Mother of twelve jailed in Germany for refusing to...
 

Comments

No comments made yet. Be the first to submit a comment
Already Registered? Login Here
Guest
Wednesday, 23 August 2017
If you'd like to register, please fill in the username, password and name fields.

Legal & Research

Legal Status

Home Education is legal in South Africa and internationally.

+ View

Homeschool Research

Research consistently proves that homelearners perform better.

+ View

History of homeschooling in South

History of home education in South Africa   Home schooling (which

+ View

Centres

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Learning centre overview

Regulatory environment & support for learning centres

+ View

How to find a learning centre

Since there is no central registry of learning centres, they are

+ View

Support

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Support Groups

Parents living in the same area that support each other. ....... ...

Homeschool family blogs

Blogs by homeschooling families sharing their experiences and advice. ...

Homeschool Forums

Where homeschoolers in South Africa discuss and share ... ...

Curriculums

Accelerated Christian Education

Are you looking for a unique opportunity to be personally and ...

GED Academy

  Original suppliers of GED Academy in South Africa - a self paced ...

Physical Development Life Skills ...

- CARPE DIEM -Seize the DayUse the OpportunityHelp children … so ...

School Accounting Made Easy

SCHOOL ACCOUNTING MADE EASY Internet lessons in Afrikaans and ...

Q & A

What about matric?
There are a number of ways that homelearners can get a matric. The most popular form of matric is the academic matric. W...
5063 Hits
What is the best curriculum?
There is no curriculum that is the best curriculum for all families. Parents must have a look at as many as possible cur...
4149 Hits
Free and 2nd Homeschool resources
The sahomeschoolers.org website has a list of selected free resources that are available, as well as a service where hom...
4613 Hits
ABCmouse
Save 10%
Course
  • Prev
  • Curriculums & Resources
Scroll to top