Original suppliers of GED Academy in South Africa - a self paced home study program to prepare you Readmore
ACCELERATED CHRISTIAN EDUCATION Accelerate your child to their full potential today, by Readmore
impaq home education Readmore

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Maak jou kind gereed vir die arbeidsmark

In ʼn tyd waar jeugwerkloosheid in Suid Afrika ʼn verstommende 55% bereik het en dit selfs internasionaal ʼn krisis met ʼn geraamde 30% is, is die strewe om ons kinders by te staan sodat hul vir die arbeidsmark gereed is, sekerlik die grootste enkele uitdaging waarmee ons as ouers ooit mee te doen sal hê.

As mens hier byvoeg dat ʼn enkele jaar wat ʼn kind die ‘verkeerde’ kursus op universiteit of kollege spandeer die ouer enigiets tussen R100 000 en R130 000 uit die sak jaag,  is die kwessie van behoorlike beroepsbeplanning op skoolvlak lankal nie meer ʼn luukse nie, maar ʼn noodsaaklikheid.

Al hoe meer ouers besef dat ʼn eenmalige reeks toetse en ʼn terugvoerverslag dikwels nie genoeg is om ʼn tiener op ʼn suksesvolle loopbaanpad te plaas nie.

Maande gelede is Tuisskolers.Org kontak bekendgestel aan  ʼn meer volledige proses wat so ontwerp  is dat ʼn kind met die leiding van ʼn mentor (soos byvoorbeeld ʼn ouer of onderwyser)  ʼn maandelange proses volg wat die kind gereed maak vir die arbeidsmark en/of verdere studies. Die hele proses maak gebruik van internet gebaseerde sagteware en vereis betrokkenheid van beide die kind en die mentor.

Die koste van ʼn soortgelyke program vir 'n leerder by 'n eksterne fasiliteerder is sowat R8500. Gegee die kostes van studies is so ʼn belegging nie onbillik nie.

Tuiskkolers.Org het egter met Career Manager onderhandel en hul is bereid om 100 pakkette teen R1000 per pakket aan ons beskikbaar te stel teen die volgende voorwaardes:

  • Die ouers (persoon wat die tuisonderrig gee) moet binne een maand na aankope met die proses begin in die rol van die fasiliteerder en die detail van die program volg (soos uiteengesit vir die fasiliteerder) wat weeklikse stappe behels.
  • Die ouers moet bereid wees om ʼn maandelikse evaluering aan Career Manager te verskaf.

Indien u belangstel om aan hierdie projek deel te neem, kliek hier om ʼn bestelling te plaas op die Tuisskolers.Org webwerf. Betalings word sekuur gedoen deur Payfast. Tuisskolers.Org is ʼn geverifieerde handelaar by Payfast.

 Career Manager

In Memoriam - Leendert van Oostrum
The EdTech Boom – Exploding in Johannesburg

Related Posts

Legal & Research

Legal Status

Home Education is legal in South Africa and internationally.

+ View

Homeschool Research

Research consistently proves that homelearners perform better.

+ View

History of homeschooling in South

History of home education in South Africa   Home schooling (which

+ View

Centres

Learning centre overview

Regulatory environment & support for learning centres

+ View

How to find a learning centre

Since there is no central registry of learning centres, they are

+ View

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Support

Support Groups

Parents living in the same area that support each other. ....... ...

Homeschool Forums

Where homeschoolers in South Africa discuss and share ... ...

Homeschool family blogs

Blogs by homeschooling families sharing their experiences and advice. ...

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Curriculums

Beit HaSefer

  Persoonlike Nommer-pas Tuisonderig deur Beit HaSefer (Geen ‘een ...

ABCmouse.com

  Early Learning Academy for children ages 2 - 8 Reading , Math , ...

Love2Learn Curriculum

Love2Learn offers a comprehensive, modular curriculum, designed to ...

Physical Development Life Skills ...

- CARPE DIEM -Seize the DayUse the OpportunityHelp children … so ...

Q & A

What about matric?
There are a number of ways that homelearners can get a matric. The most popular form of matric is the academic matric. W...
4779 Hits
What is the best curriculum?
There is no curriculum that is the best curriculum for all families. Parents must have a look at as many as possible cur...
3987 Hits
Free and 2nd Homeschool resources
The sahomeschoolers.org website has a list of selected free resources that are available, as well as a service where hom...
4398 Hits
ABCmouse
Save 10%
Course
  • Prev
  • Curriculums & Resources
Scroll to top