Original suppliers of GED Academy in South Africa - a self paced home study program to prepare you Readmore
impaq home education Readmore

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Kan Christene hulle kinders na staatskole stuur?

Aan die begin van die jaar moet Christen ouers weer besluit oor die plek waar hulle kinders onderwys gaan ontvang. In Suid-Afrika kies die meeste Christen ouers om hulle kinders na staatskole te stuur. Slegs ‘n minderheid kies vir tuisonderwys of Christelike privaatskole.

Daar word algemeen erken dat daar probleme is met staatsonderwys. Die kurrikulum is daarop gerig om die intergeloof godsdiens oor te dra (kliek hier vir ‘n verslag hieroor). Die akademiese standaarde van staatskole laat veel te wense oor (kliek hier vir ’n verslag hieroor). Verder is seks, dwelms en geweld probleme in staatskole waaroor gereeld gelees word in die pers. Lees meer.

Christene wat hulle kinders na staatskole stuur is egter van mening dat die skool wat hulle kinders bywoon, nie ernstig geaffekteer word deur hierdie probleme nie. Hulle skool is nog ’n “goeie” skool. Dissipline word streng gehandhaaf en die skoolhoof open nog die saalperiode met Skriflesing en gebed. Mense van hulle gemeente dien in die bestuur van die skool. Baie ouers is ook van mening dat Christen kinders juis in staatskole moet wees om te “getuig” van hulle geloof.

In die VSA het daar onlangs ’n DVD verskyn oor die vraag of Christene hulle kinders na staatskole kan stuur. Die titel van die DVD is “IndoctriNation: Public Schools and the Decline of Christianity in America ”. Alhoewel hierdie DVD oor die situasie in die VSA gaan, is hierdie DVD ook relevant vir ouers in Suid-Afrika, aangesien die probleme wat in die VSA ondervind word presies dieselfde is as hier. Ook die redes wat Christene aanvoer om hulle keuse vir staatsonderwys te regverdig is dieselfde as wat in Suid-Afrika gebruik word.

’n Voorskou kan gesien word by http://indoctrinationmovie.com/. Kliek hier om te luister na ’n radio-onderhoud met die vervaardiger. Die DVD kos ongeveer R300 en kan hier in Suid-Afrika via Takealot bestel word.

Constitutional Court confirms parental rights
Matriekresultate – tuisleerders presteer weer

Related Posts

 

Comments

No comments made yet. Be the first to submit a comment
Already Registered? Login Here
Guest
Wednesday, 23 August 2017
If you'd like to register, please fill in the username, password and name fields.

Legal & Research

Legal Status

Home Education is legal in South Africa and internationally.

+ View

Homeschool Research

Research consistently proves that homelearners perform better.

+ View

History of homeschooling in South

History of home education in South Africa   Home schooling (which

+ View

Centres

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Learning centre overview

Regulatory environment & support for learning centres

+ View

How to find a learning centre

Since there is no central registry of learning centres, they are

+ View

Support

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Homeschool family blogs

Blogs by homeschooling families sharing their experiences and advice. ...

Support Groups

Parents living in the same area that support each other. ....... ...

Homeschool Forums

Where homeschoolers in South Africa discuss and share ... ...

Curriculums

ABCmouse.com

  Early Learning Academy for children ages 2 - 8 Reading , Math , ...

Dynamis

Martie du Plessis from Dynamis, an educational consultant, home ...

Beit HaSefer

  Tailor made Home Education by Beit HaSefer (No ‘one size fits ...

impaq

We offer an integrated education solution that gives you full ...

Q & A

What about matric?
There are a number of ways that homelearners can get a matric. The most popular form of matric is the academic matric. W...
5063 Hits
What is the best curriculum?
There is no curriculum that is the best curriculum for all families. Parents must have a look at as many as possible cur...
4149 Hits
Free and 2nd Homeschool resources
The sahomeschoolers.org website has a list of selected free resources that are available, as well as a service where hom...
4613 Hits
ABCmouse
Save 10%
Course
  • Prev
  • Curriculums & Resources
Scroll to top