Tags: programming  

www.toekomsweb.wordpress.com

Ons bied 'n 13-weke Kursus aan by die AP Akademie in Pretoria, wat die studente van hulle eerste program vat, tot Grafika, tot databasisse en sensore.

Die kursusleiers is Francois en Pieter van Deventer. Francois het 20 jaar ondervinding in Inligting Tegnologie in verskeie industrieë waaronder Telekommunikasie, Kleinhandel en Tolstelsels. Pieter programmeer Python en Android toepassings. Hy is tans besig met sy Harvard rekenaaropleiding.
Die kursus sal fokus op programmeringstegnieke en sluit die volgende in:

  • Geskiedenis van rekenaars
  • Rekenaar Bedryfstelsels
  • Vloeidiagramme
  • Die hoof boublokke van programmeertale
  • Die Raspberry Pi – kredietkaart-grootte-rekenaar
  • Jou eerste program in Python
  • Verskeie huiswerkopdragte sal gedoen moet word
  • Ontleding van bestaande programme
  • IDE’s en Ontfouters
  • Python : Invoer & Uitvoer
  • Python : Voorwaardes & Lusse
  • Python : Lyste & Woordeboeke & Stringe
  • Python : Lêers
  • Python GUI-Programmering
  • Python : Objekte
  • Python en die Raspberry Pi se GPIO
  • Python en SQLite Databasis bewerkings

Aan die einde van die kursus sal die studente 'n eksamen skryf, en indien die student slaag, sal aan hom/haar 'n sertifikaat uitgereik word deur die AP Akademie.

Indien jy nie naby Pretoria is nie, en tog belangstel om meer van programmering te leer, kan jy ons korrespondensie kursus doen.

Vir meer kan u https://toekomsweb.wordpress.com/ besoek, of stuur vir ons 'n epos na: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Terugvoer van vorige studente:

  • Ek kan hierdie kursus aanbeveel. Dit is 'n kort kursus, maar bevat baie inligting. Mense wat meer van programmering wil weet sal baie waardevolle kennis daaruit kry. Dit leer mens veel meer as wat jy op jou eie gedoen kon kry.
  • Hierdie kursus is vir ontwikkelaars wat graag Pi programmering wil doen, maar nie weet waar om te begin nie. Dit vat jou regdeur van klein programme op die terminaal tot Databasis en e-pos funksies.

Ons hoop on jou spoedig in die klas, of aanlyn te sien!

 

Legal & Research

Legal Status

Home Education is legal in South Africa and internationally.

+ View

Homeschool Research

Research consistently proves that homelearners perform better.

+ View

History of homeschooling in South

History of home education in South Africa   Home schooling (which

+ View

Centres

Learning centre overview

Regulatory environment & support for learning centres

+ View

How to find a learning centre

Since there is no central registry of learning centres, they are

+ View

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Support

Support Groups

Parents living in the same area that support each other. ....... ...

Homeschool family blogs

Blogs by homeschooling families sharing their experiences and advice. ...

Homeschool Forums

Where homeschoolers in South Africa discuss and share ... ...

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Curriculums

GED Academy

  Original suppliers of GED Academy in South Africa - a self paced ...

Cyber School Group

Online, Live Schooling Delivered To You Anywhere! Save 1 full year ...

ABCmouse.com

  Early Learning Academy for children ages 2 - 8 Reading , Math , ...

impaq

We offer an integrated education solution that gives you full ...

Q & A

What about matric?
There are a number of ways that homelearners can get a matric. The most popular form of matric is the academic matric. W...
4792 Hits
What is the best curriculum?
There is no curriculum that is the best curriculum for all families. Parents must have a look at as many as possible cur...
3998 Hits
Free and 2nd Homeschool resources
The sahomeschoolers.org website has a list of selected free resources that are available, as well as a service where hom...
4412 Hits
ABCmouse
Save 10%
Course
  • Prev
  • Curriculums & Resources
Scroll to top